"CLOUD" REKENINGKUNDIGE OPLOSSINGS
Kry intydse inligting wanneer u dit benodig. Die "Cloud" Rekeningkundige Oplossings is 'n virtuele platform soos aanlyn bankdienste, wat u enige tyd toegang gee tot data en sagteware vanaf enige toestel.

Voordele van "Cloud":

  • Jy hoef nie meer bekommerd te wees oor die gebruik van sagteware wat nie op datum is nie;
  • Slegs een kopie van u rekeningkundige rekords, geen verouderde data om jou te verwar nie;
  • Gebruikers gedefinieerde toegang, wat sekere mense slegs toegang gee tot dit wat hulle nodig het;
  • U hoef nie programme op 'n rekenaar te installeer en uit te voer nie. In plaas daarvan, betaal jy vir die sagteware met 'n maandelikse intekening; doen weg met duur lisensiegelde wat vooruit betaalbaar is;
  • Datavaslegging in rekeningkundige stelsels is byna 'n saak van die verlede met "Cloud" toepassings soos ReceiptBank wat optiese karakter herkenning kan gebruik om verskaffer fakture en strokies outomaties vas te lê; en
  • "Cloud" toepassings is 24/7 beskikbaar met die meeste toestelle.

Ons kan met trots sê dat ons, ons assosieer met XERO en SAGE om u "Cloud" boekhouding oplossings te bied.
ANDER DIENSTE:
KONTAK ONS

Telefoon : 086 100 0609
Faks : 086 603 7747
E-pos : info@mfga.co.za

Eerste Vloer, 457 Rodericks Straat,
Lynnwood, Pretoria 0081
PRAAT MET ONS

  

© MFG Accountants 2021 | Alle regte voorbehou | Webwerf deur FireHouse Media