MFG Accountants se gespesialiseerde dienste sluit in:
- Die keuse van die toepaslike verslagdoeningsraamwerk vir die tipe besigheid van elke individuele kliënt (Internasionale Finansiële Verslagdoening Standaarde [IFRS] of IFRS vir klein- en medium grootte ondernemings [SME's);
- Ontwerp en implementering van rekeningkundige stelsels en kontroles;
- Die vaslegging en opneem van finansiële data;
- Opstel en bespreking van maandelikse of ad-hoc bestuursrekeninge;
- Die opstel van finansiële state wat voldoen aan IFRS of IFRS vir SME's;
- Samestelling van bateregisters;
- Bankrekonsiliasies uitvoer;
- Toepassing van kliënte en verskaffers rekonsiliasies; en
- Ons kliënte te help om aan die wetlike vereistes te voldoen, insluitend die Maatskappywet van 2008.