MFG Accountants is 'n geregistreerde ouditfirma en al die vennote is geregistreer by die Onafhanklike Regulerende Raad vir Ouditeure (IRBA) in Suid-Afrika. Ons is dus gekwalifiseer en geregistreer om enige van die onderstaande oudit verwante dienste te lewer.
Ons oudit- en gerusstellingsdienste sluit die volgende in:
- Oudit dienste: ouditering van finansiële state;
- Verbintenisse om finansiële state te hersien, en
- Verbintenisse om ooreengekome prosedures en feitelike bevindings verslae uit te voer.